TV Broadcasts

Shando Theron of Theron Inc has regular guest appearances on South Africa’s top TV shows.
Newzroom Afrika

'Social media a leading cause of divorce'

Specialist divorce attorney Shando Theron says most couples opt to divorce, after 8 years of marriage.

He says social media has been identified as a leading cause, in many cases.
Theron says couples need to have a united message, to avoid unnecessary speculation.

Newzroom Afrika

Children custody rights explained

Family law attorney Shando Theron explains how custody rights work in a situation similar to the one that unfolded at the Matsediso Primary School, where Pastor Paseka “Mboro” Motsoeneng stormed into the school demanding the release of two children.

Die Groot Ontbyt

Familiereg-prokureur Shando Theron gesels oor interessante en belangrike hofuitsprake

Familiereg-prokureur Shando Theron kuier by ons en ons fokus op so paar interessante en belangrike hofuitsprake wat onlangs gemaak is.

Die Groot Ontbyt

Shando Theron gesels oor interessante familie-hofsake

Die familiereg-prokureur, Shando Theron, kuier saam met ons #OpiGeelBank en ons kyk na ‘n paar interessante familie-hofsake wat die laaste ruk opspraak gemaak het.

Die Groot Ontbyt

'Parent alienation' en ander familie-hofsake

Die familiereg-prokureur Shando Theron kuier by ons en ons kyk weer na ‘n paar interessante familie-hofsake en hul uitsprake asook na wat ‘Parent alienation’ is en die impak daarvan op kinders.

Die Groot Ontbyt

Interessante familiehofsake en -uitsprake

Die familiereg-prokureur Shando Theron kuier by ons om oor ‘n paar interessante familiehofsake en -uitsprake te gesels.

Die Groot Ontbyt

Hofuitsprake rakende familie-sake

As deel van ‘n nuwe reeks hier Die GROOT Ontbyt, kuier Familiereg-prokureur Shando Theron by ons en ons kyk na ‘n paar hofuitsprake rakende familie-sake regoor die wêreld.

Die Groot Ontbyt

Fathers and Custody

Recent Court cases on Fathers and Custody.

kykNET

Discussion around maintenance and the court process

A parent who refuses to pay child maintenance can have a big, negative impact on a child. Why does this remain a problem and what are the legal aspects regarding the issue?

Die Groot Ontbyt

Geweld teenoor kinders in SA

Die familiereg-prokureur Shando Theron kuier by ons en ons fokus op geweld teenoor kinders in SA en of daar genoeg gedoen word om hierdie geweld te bekamp.

Newzroom Afrika

Fathers unfairly prevented from seeing their children

Former Springbok winger, Ashwin Willemse, is in a tussle, he says is tougher than anything on the field.

Die Groot Ontbyt

Wette rondom egpaar- en gesinsgeweld

Met die Johnny Depp-Amber Heard-hofsaak wat aan die gang is, word daar baie meer gefokus op egpaar- en gesinsgeweld. Die familieregprokureur Shando Theron kuier by ons om oor wette rondom hierdie onderwerp te bespreek en ons gaan spesifiek kyk na die bekendes se hofsaak.

Die Groot Ontbyt

Regsaspekte rondom paartjies wat saambly maar nie getroud

Familieregprokureur Shando Theron kuier by ons en ons fokus op die regsaspekte rondom paartjies wat saambly maar nie getroud is nie.

Die Groot Ontbyt

Shando Theron – Specialis-prokureur, kinder- & familiereg

Die Groot Ontbyt

Wet op die registrasie van geboorte en sterftes

Familiereg-prokureur Shando Theron kuier by ons om oor die wet op die registrasie van geboorte en sterftes te gesels.

SABC News

Parents angry over government's decision to vaccinate children without parental consent

The decision by the government to allow underage teens to vaccinate without parental consent will most likely lead to court challenges by aggrieved parents. While legal experts say that the Children’s Act stipulates that 18 years is the age of consent, there is currently no legislation that deals with the age of consent for the current COVID-19 vaccination. 

Die Groot Ontbyt

Gesinsgeweld-wetgewing

Familiereg-prokureur Shando Theron kuier by ons in die ateljee om te gesels oor die gevolge van die onlangse wysigings wat aan gesinsgeweldwetgewing gemaak is te gesels.

Die Groot Ontbyt

Die regsaspekte rondom toegang tot kinders

Familieregprokureur Shando Theron kuier by ons om oor die regsaspekte rondom die toegang tot kinders te gesels.

Die Groot Ontbyt

Onderhoud-ontwyking

Familiereg-prokureur Shando Theron kuier by ons om oor die regsaspekte rondom onderhoud-ontwyking te gesels.

Renegade Report

Shando Theron

Shando Theron is a divorce attorney who specializes in father’s rights. He has been published in various publications and is a prolific writer on the area of Family and Matrimonial Law. In his younger years he was an officer in the elite Parachute Battalion.

Die Groot Ontbyt

Die onlangse wysingings aan die huwelikswet

Die familiereg-prokureur Shando Theron kuier by ons om oor onlangse wysingings wat aan die huwelikswet gemaak is te gesels.

Newzroom Afrika

Is South Africa is doing enough to protect children from abuse?

According to a recent study, an estimated 42% of South Africa’s children have experienced some form of ill-treatment, while 82% have either experienced or witnessed some form of victimisation. The study further indicates that 31.7% of children were murdered in the last financial year. In light of Child Protection Week, we probe whether South Africa is doing enough to protect children from abuse. Director of Theron Inc, Shando Theron, weighs in.

Rooi Bank

Rooi Bank Pilot

A pilot for my proposed upcoming TV show on Family Law matters. Hoping that shooting will commence in the 3rd quarter of this year.

Die Groot Ontbyt

Surrogaatskap

Die familiereg-prokureur Shando Theron kuier by ons om oor die wetlike aspekte rondom surrogaatskap te gesels.

Newzroom Afrika

Landmark ruling on fathers

A landmark ruling by the ConCourt found that a piece of law that prevents a single father from registering his child’s birth under his surname unfairly discriminates against unmarried fathers. Family Law Expert, Shando Theron weighs in.

Christi Els en Francois Nolte – ouerlike vervreemding

Ons fokus op ouerlike vervreemding wat kinders ervaar wanneer daar ‘n egskeiding gebeur het. Prokureur Shando Theron, sielkundige Christi Els & Francois Nolte wat aan die kykNET-storiefilm Speelkamer gewerk het, kuier saam om hul sienings oor ouerlike vervreemding te deel.

Die Groot Ontbyt

Egskeiding en die effek daarvan op kinders

Prokureur Shando Theron kuier by ons om oor egskeiding en die effek wat dit op kinders het te gesels.

Die Groot Ontbyt

Skole en inentings

Prokureur Shando Theron kuier weer saam om oor skole en inentings te gesels.

Die Groot Ontbyt

Regsasprekte rondom tuisonderrig

Prokureur Shando Theron kuier weer by ons om oor die regsasprekte rondom tuisonderrig te gesels.

Die Groot Ontbyt

Die invloed wat die pandemie en die inperking op verhoudings het

Prokureer, Shando Theron, kuier by ons om oor die invloed wat die pandemie & die inperking op verhoudings gehad het.

Theron Inc.

Meet Shando Theron of Theron INC.

Shando Theron qualified at Stellenbosch University, attaining both BA LAW and LLB degrees. He further qualified as an Advocate and became a member of the Cape Bar before practicing as an attorney in Johannesburg. He ran the Family Law department at Bouverie Burger & Theron before starting Theron Inc Divorce & Matrimonial Attorneys.

Newzroom Afrika

Shared parenting during lockdown - and the difficulties

The National Coronavirus Command Council has amended the regulations on the custody to move children between their respective homes during lockdown. To speak more about this, Mathapelo Moloi speaks to Shandow Theron, a Family Law expert.

SABC News

Co-parenting during COVID-19 lockdown

The issue of co-parenting in South Africa during the 21-day national lockdown has led to a lot of confusion and stress for divorced parents who share custody of their children. Since the national lockdown was announced, questions have been raised regarding whether a child whose time is shared between parents who live in different houses would be able to move between them during the time.